Monday, 6 January 2014

Jou ma is so vet

  • Jou ma is so vet, as hulle haar veras lyk dit soos n veld brand.
  • Jou ma is so vet, haar bloedgroep is KFC.
  • Jou ma is so vet, haar naeltjie kom vyf minute voor haar by die huis aan.
  • Jou ma is so vet, enige vyf Suid-Afrikaanse kabinetslede kan agter haar wegkruip.
  • Jou ma is so vet, sy moet haar onderklere in die oprit stryk.
  • Jou ma is so vet, jy kan nie met ‘n tenk petrol om haar ry nie.
  • Jou ma is so vet, ander vet ma's wentel rondom jou vet ma.
  • Jou ma is so vet, hysbakke kan net af gaan met haar.
  • Jou ma is so vet, sy verhuur haar as ‘n bergfietsbaan.
  • Jou ma is so vet, die pendeltuie gebruik haar as ‘n baken op die aarde.

2 comments:

  1. Jou ma is so dom, toe die skelms haar tv gesteel het toe se sy jy het die remote vergeet

    ReplyDelete
    Replies
    1. Jou ma is so blind toe ek klop aan die deur maak sy di vriets oop en se kom in dis koud da buite

      Delete